Posted on

Rapport: Só werk dit as jy nie meer kan nie

Nico van Gijsen skryf hierdie week oor inkomstedekking, wat glad nie ‘n eenvoudige saak is nie. Baie mense dink hulle is ok tot later, wanneer hulle uitvind hulle inderdaad onverseker is. Nico verduidelik ook presies wat inkomstedekking is en hoe dit werk.

Lees hier.

(Nico neem deel by die Everest Wealth Lewe Plus Ekspo in Pretoria op Sondag 11 Junie (by The Maslow, Time Square), in samewerking met Rapport, Beeld en Netwerk24.  Ingesluit in die program by 14h00 is ‘n paneelbespreking tussen Nico end Riana de Lange, senior sakeverslaggewer, wie na ‘n verskeidenheid sleutelkwessies sal kyk en oor die foute wat mense geneig is om to maak sal gesels.)