You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Só werk kapitaalwins as jy binne gemeenskap trou

Rapport: Só werk kapitaalwins as jy binne gemeenskap trou

In hierdie week se Rapport verduidelik Nico van Gijsen dat egpare wat binne gemeenskap van goedere getroud is, elk geregtig is op die helfte van die gemeenskaplike boedel en hul deel kan bemaak soos hulle wil. Hy beklemtoon dat ’n huis nie outomaties na die oorlewende gade oorgaan nie – dit moet in ’n testament bepaal word.

Nico verduidelik ook dat geen kapitaalwinsbelasting betaalbaar is wanneer ’n gade sy helfte van ’n primêre woning aan die ander gade bemaak nie, aangesien die basiskoste bloot oorgedra word.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac

CPD Points Available for FISA members.

0.25 CPD points Reading this qualifies for 0.25 CPD points in Estate Planning towards your CPD record.

Log in and reload this page to claim your points.

Recent Posts