You are here: Home » Latest News » Estate Planning » RSG Geldsake: ‘n FISA lid kan alle huishoudings baie pyn spaar

RSG Geldsake: ‘n FISA lid kan alle huishoudings baie pyn spaar

Jan du Plessis, uitvorende hoof van FISA, gesels met Ryk van Niekerk op RSG Geldsake. Jan sê dat goeie boedelbeplanning families baie emosionele en finansiële pyn kan spaar. Hy beklemtoon dat ’n geldige testament, behoorlike dokumentasie en professionele advies noodsaaklik is om probleme ná ’n sterfte te voorkom.

’n FISA-lid kan help om ingewikkelde prosesse eenvoudiger te maak en seker te maak dat geliefdes beskerm word. Jan waarsku ook dat baie Suid-Afrikaners hul boedelbeplanning uitstel totdat dit te laat is.

Luister hier.

Recent Posts