Nico van Gijsen skryf in Rapport oor nuwe liefde en die moontlike slaggate wanneer dit by geld kom.
Nuwe liefde is nie beperk tot liefkosings en sulke dinge nie. Saam intrek skep ’n wedersydse verpligting van onderhoud en versorging.
Sy wenk aan diegene wat nuwe liefde soek of dalk reeds nuwe liefde gevind het, is aan die verhoudiing te werk want ’n goeie verhouding verg werk en aandag – en jou geldsake uit die slaapkamer te hou.
Praat met mekaar oor geld – en kry professionele advies vir boedelbeplanning.
Lees hier.
Nico, gesertifiseerde finansiële beplanner en belastingpraktisyn, is die besturende direkteur van Finlac en ’n lid van Fisa en die FPI.