Posted on

Rapport: Spaar of betaal jou skuld? Wat maak sin?

In hierdie week se Rapport bekyk Nico van Gijsen die eeu-oue vraagstuk: spaar ek my geld, of betaal ek my skuld? Lees wat sê hy oor duur skuld en goeie skuld – en gaan sit dan ietsie weg vir die oudag voor jy weer in ‘n skuldversoeking kom.

Nico deel ook ‘n lekker wenk vir jou kinders (of jou vrou!) se Kerskous: oorweeg gerus ‘n belastingvrye belegging as jy op soek is na ‘n wen-wen geskenk wat werklik waarde dra.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.