Posted on

Rapport: Spaar vir aftrede? Kyk liewer verby ‘n trust

Hierdie week in Rapport weerlê Nico van Gijsen ‘n paar halwe waarhede oor familietrusts, en die geskiktheid daarvan, al dan nie, as dit kom by spaar vir aftrede. Hy verduidelik wat werklik onder ‘n trust se belastingvoordeel-dekmantel aangaan, en ook hoe die deurvloeibeginsel bepaal wie eindelik pa moet staan vir inkomstebelasting in ‘n trust.

Lees hier.