Posted on

Rapport: Stadig met drome van polis se groot geld

In sy rubriek in hierdie week se Rapport, skryf Nico van Gijsen oor lewenspolisse en of hulle by dood in jou boedel beland vir boedelbelasting. Die antwoord is “ja” maar met enkele uitsonderings. Hy verduidelik die verskil tussen “geagte eiendom” en “eiendom”. Hy waarsku verder dat jy moet wag totdat die lewenspolis wat jy erf uitbetaal; Jan Taks eis eers sy pond…

Hy skryf ook kortliks oor geskenkbelasting.

Lees hier.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.