In hierdie week se Rapport kyk Nico na jou testament. Hy beklemtoon die belangrike dinge om te weet, insluitend die feit dat ons testeervryheid in SA het. Elke persoon is vry om te bemaak soos hy of sy wil. Verder moet jy aan streng vereistes ten opsigte van handtekening en getuies voldoen. Onthou om spesiale voorsiening te maak vir minderjarige kinders.
Onder Nog Raad raai Nico jou aan om jou familie vooraf te laat weet watter tipe begrafnis jy graag wil hê sodat daar geen verwarring is op ‘n tyd wat reeds moeilik is nie. Jy kan ook jou organe skenk.
Lees die artikel hier.