You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Trump-tariewe – moet nie nou kop verloor nie

Rapport: Trump-tariewe – moet nie nou kop verloor nie

Beleggingsmarkte oor die wêreld heen het die afgelope week omtrent die aapstuipe gekry toe pres. Donald Trump van Amerika sy dreigement oor invoertariewe tot uitvoer gebring het.

Die wisselvalligheid duur voort en dit laat mense vra: Wat doen ek? Moet ek my geld skuif? Waarheen?

Aan die hand van enkele voorbeelde, herinner Nico lesers daaran dat die belangrike punt om te verstaan, is dat nie almal se behoeftes en vermoëns dieselfde is nie.

Lees hier.

Gesertifiseerde finansiële beplanner en belastingpraktisyn, Nico is besturende direkteur van Finlac en lid van FISA en die FPI.

Recent Posts