You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Uittree-annuïteite – Keer só dat iemand aan die kortste ent trek

Rapport: Uittree-annuïteite – Keer só dat iemand aan die kortste ent trek

Hierdie week kyk Nico van Gijsen na uittree-annuïteite (UAs) en na die verskillende faktore ter sake wanneer jy in dié produk belê.

Hy meen dat die probleem met finansiële produkte in die algemeen is dat mense nie altyd verstaan hoe die produk saamgestel is nie of wat die gevolge (ál die gevolge) is wanneer daarin belê word nie.

Dus, ‘n UA kan baie sterk voordele inhou, soos belastingbesparing, maar dit is nie noodwendig ideaal om te gebruik om voorsiening te maak vir jou erfgename wanneer jy sterf nie. Nico verduidelik hoekom.

Lees hier.

Nico, gesertifiseerde finansiële beplanner en belastingpraktisyn, is die besturende direkteur van Finlac en ’n lid van Fisa en die FPI.

Recent Posts