You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Vermy die smouspraatjies oor aftrede

Rapport: Vermy die smouspraatjies oor aftrede

Hierdie week in Rapport stel Nico van Gijsen dit weereens duidelik waarom gesonde, langtermyn finansiële raad altyd eerste moet kom. Hy maan teen smouspraatjies en glansryke beloftes oor aftrede, en waarom verkeerde keuses oor annuïteite en belasting jou later duur te staan kan kom. Lees gerus sy wenke om hierdie slaggate kan vermy.

Lees hier

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts