Posted on

Rapport: Vruggebruik word alte gou suur druiwe

Nico van Gijsen kyk hierdie week na vruggebruik. ‘n Mens moet versigtig wees om na dié soort beplanning as kitsoplossing te gryp. Hy verduidelik hoekom.

Nico gee ook ‘n paar wenke oor testamente.

Lees die stuk hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.