Posted on

Rapport: Wegkom van Jan Taks? Droom voort.

In hierdie week se uitgawe van Rapport draai Nico van Gijsen die kollig op sogenaamde internasionale aftreeplanne. Hy meen ‘n mens kan nie van Jan Taks wegkom nie, en waarsku teen produkte wat “die wonderlikste belastingvoordele” bied. Wees versigtig!

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.