By boedelbeplanning vergeet ons dikwels dat ons bejaarde ouers moontlik ook deel kan maak van ons naasbestaandes wanneer ons sterf.
Die versorging van ons ouers rus immers steeds op ons skouers, al is ons nie meer daar nie. In hierdie artikel in Rapport, maak Nico van Gijsen ’n paar voorstelle wat sal verseker dat bejaarde afhanklikes nie sonder ondersteuning of inkomste agterbly nie, en so dan ook enige emosionele en finansiële las vir die res van die familie sal verhoed.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.