You are here: Home » Latest News » News » RSG Geldsake: Trustees moet spring, of boetes en tronkstraf kan volg

RSG Geldsake: Trustees moet spring, of boetes en tronkstraf kan volg

Louis van Vuren, uitvoerende hoof van FISA, praat met Ryk van Niekerk op RSG Geldsake oor die dringende noodsaaklikheid vir trustees al die “uiteindelik geregtigdes” in die aanlyn register by die Meesterskantoor aan te teken.

Dit is deel van Suid-Afrika se poging om sy voldoening aan die Financial Action Task Force (FATF) se vereistes te verbeter en van die gryslys verwyder te word.

Luister hier.

Recent Posts