In hierdie uitgawe van Veeplaas kyk Rynoe Smith na die boedelbelastingimplikasies van vruggebruik. Die meeste mense is bekend met die konsep van vruggebruik maar besef dalk nie watter boedelbelastingimplikasie die beëindiging van vruggebruik inhou nie.
Hy illustreer die saak deur middel van ‘n netjiese gevallestudie en maak ‘n paar gevolgtrekkings. Dit is noodsaaklik om onafhanklike fidusiêre advies oor hierdie onderwerp in te win.
Lees hier.
Rynoe is lid van FISA en welvaartbestuurder by PSG Wealth.