Posted on

Landbouweekblad: Beplan betyds vir dié risiko’s

Nico van Gijsin skryf in die mees onlangse uitgawe van Landbouweekblad oor die noodsaaklikheid van goeie beplanning vir verskillende risiko’s in belegging- en boedelbeplanning.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.