Posted on

Rapport: Belastingvry is nie áltyd so vry

Hierdie week in Rapport beweeg Nico van Gijsen die voor- en nadele van sogenaamde belastingvrye spaarrekeninge met uittreeannuïteite.

Sy opinie is dat uitreeannuïteite die mees doeltreffende keuse bly.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.