In hierdie uitgawe van Landbouweekblad skryf André Eloff en AJ du Plooy oor die uitdagings van onetiese gedrag deur sommige fidusiêre praktisyns. Kliënte is onbewus van die potensiële foute en probleme waartoe dit kan lei.
Byvoorbeeld, miskien moet praktisyns verplig word om kliënte ten minste elke twee jaar te herinner om hul testament te hersien en indien nodig by te werk. Onetiese gedrag strek ook tot versekeringspolisse en trusts.
Lees die artikel hier.
André is lid van FISA; hy asook AJ du Plooy is boedelbeplanners by Business & Legal Consultants.