You are here: Home » Latest News » News » Landbouweekblad: Die magte en die verpligtinge van ‘n eksekuteur

Landbouweekblad: Die magte en die verpligtinge van ‘n eksekuteur

In die nuutste uitgawe van Landbouweekblad, verduidelik André Eloff dat ’n persoon in Suid-Afrika testeervryheid het en ’n eksekuteur aanstel om sy of haar boedel volgens die testament en wet te hanteer.

Die eksekuteur staan as’t ware in die plek van die oorledene. Hy beheer alle bates ná afsterwe en moet ’n streng proses volg voordat geld of besittings verdeel word. Erfgename het nie onmiddellike toegang tot fondse nie, en bankrekeninge word dikwels gevries. Dit kan tyd neem om ’n boedel af te handel.

Lees hier.

André Eloff, is lid van FISA en ‘n boedelbeplanner by Business & Legal Consultants

Recent Posts