In hierdie week se Rapport verduidelik Nico van Gijsen dat ’n mediese skema en gevreesdesiektedekking verskillende, maar aanvullende rolle speel.
Mediese skemas bied noodsaaklike dekking en moet alle lede aanvaar, met voorgeskrewe minimum voordele. Mediese versekering betaal eerder kontant vir onvoorsiene uitgawes ná ernstige siekte en kan risiko-gebaseer wees.
Nico beveel aan dat mense albei neem indien bekostigbaar, aangesien dit beter beskerming bied en vroeë mediese sorg aanmoedig, wat gesondheidsuitkomste kan verbeter.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.