Posted on

Landbouweekblad: Kinders moet verseker word

Die lewe werk helaas nie altyd uit soos ‘n mens dit graag wil nie. Veral ook nie wat jou kinders betref nie. Bekyk al die moontlike risikos, byvoorbeeld dood en ongeskiktheid, en maak voorsiening vir die regte soort versekering sodat jy nie self ook in die moeilikheid beland nie.

Lees die volle artikel hier.

Nico van Gijsen, ‘n lid van FISA, skryf vir Landouweekblad – Geldbeplanning