Posted on

Landbouweekblad: Praat oor die dood

Waarom skram mense weg wanneer hulle die werklikheid in die oë moet kyk? Praat liewer met jou geliefdes oor jou sake voordat jy sterf- dit sal hulle heelwat gaan help.

Lees  hier wat FISA lid Andre Eloff het om to te sê.

Andre is ‘n CFP® en boedelbeplanner en konsultant by Business and Legal Consultants.