Posted on

Landbouweekblad: Só raak nuwe wetgewing trusts

André Eloff en AJ du Plooy skryf in Landbouweekblad oor die verantwoordelikhede van trustees, veral in die lig van nuwe wetgewing teen geldwassery en die finansiering van terrorisme.

André en AJ is lid van FISA en verbonde aan Business and Legal Consultants.

Lees hier.