Posted on

Rapport: Al jou geld in buiteland belê? Dis mos twak!

Nico van Gijsen skryf hierdie week oor buitelandse beleggings. Hy kyk na voor- en nadele van beleggings in SA en die buiteland en herinner lesers aan die groot belangrikheid om die beleggingsrisiko te versprei en ‘n behoorlike finansiële plan te hê.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees hier.