Dis belastingseisoen, die ideale geleentheid om na konsepte soos eerlikheid te kyk . So skryf Nico van Gijsen in hierdie week se uitgawe van Rapport. Eerlikheid is eerlikheid – daar is geen vlakke van etiek nie. Hy noem die belangrikste belastingsdatums vir nie-voorlopige en voorlopige belastingbetalers wat ‘n mens in ag moet neem.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.