You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Eva, die slang en die saamblyers se storie

Rapport: Eva, die slang en die saamblyers se storie

In hierdie week se Rapport verduidelik Nico van Gijsen dat die reg al hoe meer erkenning gee aan mense wat saamwoon sonder om getroud te wees. Hy sê: “Soos die sonde die saamblyers vergewe is, so sê die reg ook nou julle kan maar saambly en ons sal vir julle soortgelyke beskerming en voorregte as getroudes gee.” Nico wys daarop dat saamblyers nou in baie gevalle dieselfde erf-, onderhouds- en belastingvoordele as getroudes geniet, mits die verhouding permanent is en daar wedersydse onderhoudspligte bestaan. Tog waarsku hy dat behoorlike finansiële beplanning steeds noodsaaklik bly, omdat geen wetlike reg swak beplanning kan vervang nie.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

CPD Points Available for FISA members.

0.25 CPD points Reading this qualifies for 0.25 CPD points in Estate Planning towards your CPD record.

Log in and reload this page to claim your points.

Recent Posts