In hierdie week se Rapport kyk Nico van Gijsen onder andere aan verwagtinge aan die kant van erfgename om te erf. Hy wys daarop dat Suid-Afrika baie sterk testeervryheid het.
Enigeen kan bemaak soos hy of sy wil. Nico beklemtoon die noodsaaklikheid van ‘n behoorlike testament wat jou wense duidelik uiteensit, om dispute ná jou dood te vermy.
Dis ook belangrik om die eksekuteur van jou boedel volgens vermoë en kwalifikasies, nie uit sentiment te kies nie.
Lees hier.
Nico, gesertifiseerde finansiële beplanner en belastingpraktisyn, is die besturende direkteur van Finlac en ’n lid van Fisa en die FPI.