Hierdie week in Rapport werp Nico die soeklig wyer op die onderwerp van uittree-annüiteite (UAs).
Hy onderstreep weereens die noodsaaklikheid van die aanwys van begunstigdes op jou UA, en skets belangrike boedelbelasting-implikasies by UAs aan die hand van verskillende scenarios.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende directeur van Finlac.