You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Lewenspolisse – wil jy regtig al daardie geld in die water gooi?

Rapport: Lewenspolisse – wil jy regtig al daardie geld in die water gooi?

Nico van Gijsen skryf in hierdie week se Rapport oor lewenspolisse. ’n Leser het hom laat weet hy is na aan aftrede en vra wat hy met sy polisse moet doen.

Dié leser het, sê Nico, soos seker die meeste verstandige mense, polisse vir lewens-, ongeskiktheids- en gevreesdesiektedekking. Hy voel dat hy by aftrede dié dekking nie meer nodig het nie.

Lees meer.

Nico se raad is om stadig te gaan, nie al jou geld met die water uittegooi, en verskeie belangrike faktore op te weeg. Lees wat hy te sê het oor hierdie hoogs relevante onderwerp.

Recent Posts