You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Nuwe gade? Maak seker jy onterf nie jou kinders

Rapport: Nuwe gade? Maak seker jy onterf nie jou kinders

Met ’n nuwe verhouding is daar ’n werklike kans dat jy jou kinders uit ’n vorige huwelik kan onterf, skryf Nico van Gijsen in hierdie week se Rapport.

’n Mens wil nie alleen leef nie. Ná afsterwe van die een lewensmaat, of ná ’n egskeiding, is baie mense gou in ’n nuwe verhouding.

Maar daar is wetlike gevolge. Een van hulle is dat daar ’n werklike kans is dat jy met so ’n nuwe verhouding jou kinders uit jou vorige huwelik kan onterf. Nie noodwendig nie, maar die kans is daar.

Nico bespreek eers die wet, dan die gevolge.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts