You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Onderteken testament terwyl jy nog leef

Rapport: Onderteken testament terwyl jy nog leef

In hierdie week se Rapport kyk Nico van Gijsen na jou testament. Hy maak die storie af van ‘n man wat sy testament onderteken het nadat hy gesterf het! As jy nie jou testament onderteken voor jy sterf nie, sal jou gesin dalk die prys van ‘n uitgerekte hofstryd moet betaal as iemand die saak hof toe vat. Allerlei faktore kan ter sprake kom – die testament kan ongeldig verklaar word; jou huweliksregime is belangrik; en dan is daar ook die Wet of die Onderhoud van Langslewende Gades (waarna Nico verder onder Nog Raad kyk).

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts