In hierdie week se uitgawe van Rapport kyk Nico van Gijsen na “geldhiënas” en hoe hulle voordeel trek uit mense se emosies oor die wens om vinnig geld te maak. As iets te goed lyk om waar te wees, dan ís dit waarskynlik. Nico maan lesers om uit te kyk vir skelms en ook om binne te kyk om te sien of jou emosies/gierigheid onder beheer is.
Hy herinner ons ook aan die ou gesegde dat tyd in die mark nodig vir beleggings is.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.