You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Spesiale trust doen meer as ‘n volmag

Rapport: Spesiale trust doen meer as ‘n volmag

Nico van Gijsen kyk in vandeesweek se Rapport na die sogenaamde volmag. Hoe werk dit en watter krag het dit in die geval van ‘n person met verswakte kapasiteit? Baie mense weet nie dat ‘n volmag in werklikheid geen krag of effek het as die gestremde persoon nie meer in staat is om sy of haar eie besluit te neem nie. Met ander woorde, daar is nie “blywende” volmag in SA nie. Nico kyk eerder na die opsie wat ‘n spesiale trust bied.

Onder Nog Raad gee hy belangrike inligting oor die huidige belastingseisoen.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts