You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Trump is ’n impulsiewe heethoof – jy kan nie bekostig om hom na te aap

Rapport: Trump is ’n impulsiewe heethoof – jy kan nie bekostig om hom na te aap

In hierdie week se Rapport waarsku Nico van Gijsen dat beleggers kalm moet bly te midde van geopolitieke onsekerheid en markskommelinge. Hy beskryf Donald Trump as impulsief, maar meen die konflik het beperkte langtermynimpak op Suid-Afrikaanse beleggings.

Volgens Nico reageer markte altyd negatief in krisisse, maar herstel volg gewoonlik. Hy beklemtoon dat paniekbesluite – soos om te verkoop tydens dalings – duur foute is. Beleggers moet eerder geduldig bly, nie die massa volg nie, en op kundige batebestuurders staatmaak. Sy kernraad: fokus op langtermyn-doelwitte en vermy emosionele reaksies op korttermynnuus. 

Lees hier.

Nico van is lid van FISA, gesertifiseerde finansiële beplanner en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts