In hierdie week se Rapport praat Nico van Gijsen oor die noodsaaklikheid om jou beleggings te diversifiseer, om die risiko te versprei. Hy sê ook jy het tyd in die mark nodig, wat die belangrikste element vir goeie beleggingsopbrengste is. En as jy kan koop wanneer die mark laag is, soveel te beter.
Onder “Nog Raad” kyk Nico ‘n bietjie na wat diversifikasie van jou beleggings in die praktyk beteken. Let daarop dat dit altyd belangrik is om onafhanklike professionele advies te kry.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.