Nico van Gijsen kyk in hierdie week se Rapport na gesamentlike testamente en boedelsamesmelting.
Boedelsamesmelting vind plaas waar twee mense saam ’n testament opstel waarin hulle bepaal dat by die dood van die eerssterwende die twee se afsonderlike boedels sal saamsmelt in een boedel. Nico kyk na verskeie implikasies, insluitend die geval waar die oorlewende eggenoot weer mag trou. Hy gee ‘n voorbeeld en noem ook ‘n hofsaak.
Jou testament is een van die belangrikste dokumente wat jy in jou lewe gaan opstel. Maak seker jy verstaan elke woord daarin.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.