Posted on

Sake (Rapport Gauteng) – Vrotmelkpoeier, nou net in ‘n digitale baadjie

Die berigte die afgelope twee Sondae in Rapport oor die sogenaamde beleggingskema Crowd1 het my gedagtes teruggeneem na ‘n gesprek wat ek destyds gehad het me Adriaan Nieuwoudt, kubuskoning van Garies, toe sy vrotmelk-piramideskema in duie gestort het. En nadat baie mense baie geld verloor het.

Gerskryf duur Nico van Gijsen – lees die volle artikel hier.