Posted on

Rapport: Familietrust – pasop vir dié belastingspel

In hierdie week se Rapport maan Nico van Gijsen teen die dwaalleer dat ‘n diskresionêre familietrusts ‘n lekker instrument bied om belasting te omseil. Dit het sy voordele, ja – maar onthou, die primêre doel van ‘n trust is om bates te hou tot voordeel van trustbegunstigdes.

Lees meer oor die toepassing van die deurvloeibeginsel (art. 25B) en die belastingvermydingmaatreëls (art. 7), want ‘n onkunde oor die bepalings van die Inkomstebelastingwet maak dalk net dat Slim op die ou end sy baas gaan vang.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.