You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Jou testament praat harder as verloofring

Rapport: Jou testament praat harder as verloofring

Nico van Gijsen praat hierdie week oor egskeiding en erfenis. Nie baie mense weet nie dat Art. 2B van die Wet op Testamente (7 van 1953) bepaal dat waar ’n persoon te sterwe kom binne drie maande nadat hy geskei is en daardie persoon het voor die egskeiding ’n testament opgestel, sal die testament uitgevoer word asof sy gade voor hom dood is. Tensy dit duidelik uit die testament blyk dat die testateur bedoel het om sy voormalige gade te bevoordeel, ondanks die egskeiding.

Alles is darem nie verlore nie, and Nico gee’n paar voorstelle…

Erfgoed en pensioengeld. In die hoofrubriek het Nico redelik breedweg die situasie beskryf rakende ’n testamentêre bemaking aan iemand uit ’n vorige huwelik en waar die testament nooit gewysig is om vir ’n nuwe lewensmaat of gade te sorg nie. Onder “Nog Raad” verwys hy kortliks na pensioengeld van die oorledene spesifiek.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts