Posted on

Rapport: Loop lig vir die “oumawoonstel”

Nico van Gijsen skryf hierdie week in Rapport oor die moeilike kwessie van ‘n “oumawoonstel”. Hy meen dis in die meeste gevalle wyser om eerder na ‘n outehuis te gaan, waar professionele mense jou kan versorg.

Lees die stuk hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.