Posted on

Rapport: Boedelbelasting se slagyster

Wanneer jy sterf is boedelbelasting ‘n feit, maar baie mense weet nie wat in ‘n bestorwe boedel ingesluit sal word nie. Nico van Gijsen kyk in hierdie lig na verskeie bates en die behandeling daarvan in die berekening van boedelbelasting.

Onder Nog Raad kyk hy na die interessante konsep van collatio: onder  sekere omstandighede moet ‘n afstammeling wat eiendom (geld ingesluit) van ‘n testateur ontvang tydens die leeftyd van die testateur, daardie eiendom (of die waarde daarvan) kolleer (inbring)  alvorens hy of sy van die boedel mag erf. Hy verduidelik hoe om dit in jou testament te hanteer.

Lees hier

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.