Posted on

Landbouweekblad: Benoeming van begunstigdes – tyd vir hersiening?

FISA lid Petri Lourens skryf in Landbouweekblad: Te midde van groot probleme by meesterskantore om bestorwe boedels af te handel, is dit dalk nou tyd om weer te kyk na die begunstigdes van jou lewenspolisse. Laasgenoemde bied noodsaaklike kontantvloei terwyl die boedel afgehandel word.

Petri is ‘n regs-adviseurbestuurder vir persoonlike finansiering by Old Mutual in die Wes-Kaap.

Lees die artikel hier.